Jaarboeke

Redigering van Afrikatale 361


 
Modulekode AFT 361
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Die Setswana opsie in hierdie module sal nie vanaf 2012 aangebied word nie. Redaksionele versorging met spesialisasie in 'n Afrikataal – isiNdebele, isiZulu, Sepedi of Setswana. 'n Verskeidenheid literêre tekste word gebruik om taalversorgingsvaardighede te ontwikkel. Leerders word vertroud gemaak met die huidige spelreëls van respektiewelik, isiZulu/isiNdebele/Sepedi of Setswana. Hulle kry ruim geleentheid om hulle taalversorgingsvaardighede te slyp deur die toepassing van hierdie reëls op tekste in die genoemde tale.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes NDE 210/ZUL 220/SEP 220/STW 153 en PUB 210
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Afrikatale
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences